Home Page

Welkom by die ACVV Koeberg se web tuiste.

Hier sal u inligting vind oor beplande projekte, huidige projekte, en afgehandel projekte asook fondsinsamelings en algemene inligting.

Ons het dit so gebruikers vriendelik as moontlik probeer maak, om die gemeenskap die kans te gee om deel te wees van ons klein bietjie "magic"

So verken en lees, en stuur ons 'n boodskap - u opinie word verwelkom.

Mother's Day tea

Wat is ‘n huis sonder ‘n moeder?

Sophia Loren sê: 

Wanneer jy ‘n ma is, is jy nooit werklik alleen in jou gedagtes nie.   ‘n Ma dink altyd twee keer.  Eenkeer vir haarself en die ander keer vir haar kind.

Op Vrydag 11 Mei 2012 was dit die voorreg van ACVV Koeberg om die Seniors Strandlopers klub uit te nooi vir ‘n tee en koek oggend.  Verversings is deur die Vrouediens van die NG Kerk bedien.

Police Bicycle Tour

Police cycle for trust

15 Cycling Members of Brackenfell Police are making a difference in the lives of deceased Police member’s children by raising money for a Trust Fund.  The money will be utilized for educational purposes for these children.

Local musicians performed along the various routes.  On 7 May these Police members visited Melkbosstrand.  A puppet show about child safety was also given by the members of Brackenfell SAPS at Vaatjie Primary School.

Senior Burger Uitstappie

 4 Mei 2012 na Evita se Perron

Dit was vir ACVV Koeberg ‘n groot voorreg om 100 Senior Burgers van Melkbosstrand te neem op ‘n uitstappie na Darling.  Die Seniors is bederf met ‘n ete, geel rys en bobotie, heerlike vars gebakte brood, slaai en vir poeding stomende koffie en koeksisters.

Die lagspiere is behoorlik geprikkel toe Evita op die verhoog verskyn met die stuk –

ICONS & AIKONAS

Winter Warm Campaign

“Winter Warm Campaign”

ACVV Koeberg and SAPS , Melkbosstrand need volunteers to help with the “Winter Warm Campaign”.  The project involves knitting scarves for learners of a local school which must still be chosen.

The scarves must be navy blue in colour, 1,2m long and 15cm wide.

Any volunteers interested in joining this campaign can contact Const. Juan Du Plessis on 082 444 2549 for more information.

Winterhoop 2012

Tema vir Winterhoop 2012:

WARM HARTE MET HANDE  

 

Elke jaar neem die ACVV

deel aan die Winterhoop veldtog en het in die verlede baie baat hierby gevind.

 

ACVV Service Area

Our service area:

 

We have been mandated by the Department of Social Development to handle all social services issues exclusively within our service area. In return, they provide us with funding to cover the salaries of our two social workers.

 

Our area stretches on the R27 from the Total garage to the Atlantis intersection. The N7 from Frankdale (Melkbos Municipal Dump) to Philadelphia. Our service area includes the following communities:

 

Doing time so our kids don't have to - Press Release

Jailbirds – 30 March 2012

The lock-up of  Mildred Frans and her 19

Melkbosstrand Privaat Skool - Pay it forward!

Melkbosstrand Privaat Skool - Pay it forward!

Melkbosstrand Privaatskool se Graad 11 klas het ‘n LO projek om ander mense in die omgewing te help. 

 

Jolene en Monique het besluit om klere en speelgoed aan die ACVV Koeberg by Melkbos te skenk wat dit weer aan minderbevoorregtes of waar daar nood is, gaan uitdeel.  Gaan kyk gerus na die ACVV se webwerf om meer van hulle werksaamhede te leer.  www.acvvkoeberg.co.za

 

Nuusbrief Maart 2012

ACVV Koeberg tak

Maatskaplike Dienste / Social Services

Beste Vriende

Die sleutel tot ‘n vry en vol lewe, sonder enige kommer en terneergedruktheid, lê opgesluit in ... laat nie....  Joh. 14.1 – Laat julle hart nie ontsteld word nie;  glo in God, glo ook in My.

Syndicate content